Wil jy nog nader?

JAKOBUS 4:8 sê – ‘Kom nader aan God, en Hy sal nader aan julle kom.’ Ek glo met my hele hart dat dit ons elkeen se begeerte is om nader aan God te leef, maar HOE voel jy oor die plek waar jy tans in jou lewe is? En hoe gemaak om NADER aan God te kom? Moenie Sondag se Woord misloop nie – sien jou Sondag by Hoërskool Bellville, 09:15 (Onthou Hartklop Kinderkerk en Jeug gelyklopend)

Related Posts