Het jy al gevoel dat jy agter geraak het? Dat sekere geleenthede verby is, jou drome uitgedien geraak het en die tyd dalk teen jou begin tel? God het Homself aan Abraham bekend gemaak as El Shaddai - God, die Almagtige! Wat gebeur wanneer jou krag opraak, maar God nog lank nie klaar is met …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Het jy al gevoel dat jy agter geraak het? Dat sekere geleenthede verby is, jou drome uitgedien geraak het en die tyd dalk teen jou begin tel? God het Homself aan Abraham bekend gemaak as El Shaddai – God, die Almagtige! Wat gebeur wanneer jou krag opraak, maar God nog lank nie klaar is met jou nie? Dalk is dit tyd om op te hou kyk na wat nie meer moontlik lyk nie, en weer te ontdek op Wie jy kan vertrou. Jou krag kan opraak. God s’n nie. Nooit!