Jesus se teenoorgestelde uitnodiging... Wanneer laas het jy 'n besluit geneem sonder dat die eerste vraag was: "Wat beteken dit vir MY?" Ons leef in 'n wêreld wat vir ons sê om onsself eerste te stel, onsself te vind, onsself te bewys. Maar daar's 'n uitnodiging wat totaal anders klink, en dit kan alles verander …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Jesus se teenoorgestelde uitnodiging… Wanneer laas het jy ‘n besluit geneem sonder dat die eerste vraag was: “Wat beteken dit vir MY?” Ons leef in ‘n wêreld wat vir ons sê om onsself eerste te stel, onsself te vind, onsself te bewys. Maar daar’s ‘n uitnodiging wat totaal anders klink, en dit kan alles verander hoe jy na jou tyd, jou werk, jou verhoudings kyk.