HOE SÊ MENS “DANKIE”? My pa het altyd gesê: “Dankie” klink vir hom so klein… so min. Hy het eerder gesê: “Dankbaar.” Maar wat as dankbaarheid meer is as net ’n woord? Wat as “dankie” ’n werkwoord word, iets wat ons dóén, ’n leefstylkeuse, veral in ons verbondenheid met Jesus? Kom luister saam met ons …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

HOE SÊ MENS “DANKIE”? My pa het altyd gesê: “Dankie” klink vir hom so klein… so min. Hy het eerder gesê: “Dankbaar.” Maar wat as dankbaarheid meer is as net ’n woord? Wat as “dankie” ’n werkwoord word, iets wat ons dóén, ’n leefstylkeuse, veral in ons verbondenheid met Jesus? Kom luister saam met ons by Harmonie Gemeente wanneer Nick Basson ons op ’n vars en verrassende manier gaan laat dink oor dankbaarheid. Want dalk is “dankie” nie net iets wat jy sê nie, …maar iets wat jy lééf.