Jy kan dalk uit ondervinding saam gesels oor hoe God al voorsien HET. Maar wat gebeur wanneer jy NOU die wonderwerk nodig het? Want die herinnering aan gister se wonderwerk neem nie noodwendig vandag se nood weg nie. Dis maklik om God by die oase te vertrou. Dis in die wildernis waar vertroue getoets word. …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Jy kan dalk uit ondervinding saam gesels oor hoe God al voorsien HET. Maar wat gebeur wanneer jy NOU die wonderwerk nodig het? Want die herinnering aan gister se wonderwerk neem nie noodwendig vandag se nood weg nie. Dis maklik om God by die oase te vertrou. Dis in die wildernis waar vertroue getoets word. En dis anders, as jy self in dit is! Die Hebreër skrywer moedig ons aan om JUIS NIE ons geloofsvertroue deur ons vingers te laat glip nie.