Dit wat jy nou beleef, wat dit ook al is... Dis natuurlik werklik! Maar, dit hoef nie die laaste woord oor jou lewe te wees nie. God het steeds die laaste woord. Erastus se boodskap Sondag is gebou op Ester se unieke verhaal. Maar, ons bring dit nader aan mense wat dalk met teleurstelling, skuldgevoelens, …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Dit wat jy nou beleef, wat dit ook al is… Dis natuurlik werklik! Maar, dit hoef nie die laaste woord oor jou lewe te wees nie. God het steeds die laaste woord. Erastus se boodskap Sondag is gebou op Ester se unieke verhaal. Maar, ons bring dit nader aan mense wat dalk met teleurstelling, skuldgevoelens, gebroke verhoudings, bekommernis, onvervulde drome of ‘n lang wagtyd voor die Here worstel. As daar in jou hart ‘n behoefte is, dat jou huidige omstandighede kan verander, moenie hierdie geleentheid misloop nie. Jy mag dalk met ’n vraag opdaag… en met ’n heel ander perspektief huis toe gaan!