Hugo Weich wil jou hierdie naweek op verskillende areas van jou lewe uitdaag;... Het jy die deurbraak nodig? Wil jy verandering sien? Wil jy verandering voel en self ervaar? Wil jy oorwinning beleef? Wil jy die wonderwerk sien gebeur? Wil jy VRY raak...? Wel.... luister Sondag na hierdie boodskap.... maar méér nog... As jy hierdie …

Hugo Weich wil jou hierdie naweek op verskillende areas van jou lewe uitdaag;… Het jy die deurbraak nodig? Wil jy verandering sien? Wil jy verandering voel en self ervaar? Wil jy oorwinning beleef? Wil jy die wonderwerk sien gebeur? Wil jy VRY raak…? Wel…. luister Sondag na hierdie boodskap…. maar méér nog… As jy hierdie woorde wat hy uit die Woord vir jou gaan bring, gaan doen, as jy in AKSIE oorgaan, gaan jy beslis sien wat met jou gebeur, wat met jou situasie gaan gebeur…! Uit ondervinding kan ek dit waarborg!

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *