Ware liefde vra klein, konsekwente dingetjies elke dag. Dis ’n tydsame proses, ’n elke dag se besluit. Dis opoffering en toegewing en vinnige vergifnis. Dis aanpassing en genade en geduld. Dit is moeilik. Dit vra deurdruk en aanhou, terug staan en die minste wees. Maar dan gee dit soveel meer terug as wat jy ooit …

Ware liefde vra klein, konsekwente dingetjies elke dag. Dis ’n tydsame proses, ’n elke dag se besluit. Dis opoffering en toegewing en vinnige vergifnis. Dis aanpassing en genade en geduld. Dit is moeilik. Dit vra deurdruk en aanhou, terug staan en die minste wees. Maar dan gee dit soveel meer terug as wat jy ooit kon vermoed. En dis ALTYD die moeite werd!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *