Wanneer Pa die raad gee….

In die tyd waarin ons leef is daar baie “Vaders” wat nie besef watter belangrike rol hulle in die ontwikkeling van hulle kinders speel nie. En ook in die welstand van die gesin as ‘n eenheid. Francois praat met ons oor “God se model vir die gesin” en hy verduidelik wat die gevolge is wanneer “God se orde” versteur word. Daar is in die Bybel heelwat voorbeelde van goeie en minder goeie vaderskap rolle. Een van hulle kom voor in die verhaal van Eli en sy seuns in 1 Samuel. As Eli vandag vir ons raad kon gee, wat sou sy raad aan ons vaders en gesinne wees?

Related Posts