Wanneer God jou toemaak, is dit veel meer as net 'n gevoel van geborgenheid. Dit gaan ook oor hoe Hy jou daagliks beskerm, hoe Hy daagliks voorsien in al jou behoeftes en ja, dit gaan daaroor hoe lief Hy Sy kinders het.
Wanneer God jou toemaak, is dit veel meer as net ‘n gevoel van geborgenheid. Dit gaan ook oor hoe Hy jou daagliks beskerm, hoe Hy daagliks voorsien in al jou behoeftes en ja, dit gaan daaroor hoe lief Hy Sy kinders het.
https://youtu.be/vHF-VCyOBog







