Om te saai is eintlik iets om oor bly te wees – blydskapswerk! – dit gebeur waarskynlik in die lente en die vars geploegde lande roep na die saaier om die beste saad aan hom toe te vertrou! Sodat nuwe lewe daaruit kan voort spruit – sodat daar ‘n oes en voedsel; en Vreugde kan …
Om te saai is eintlik iets om oor bly te wees – blydskapswerk! – dit gebeur waarskynlik in die lente en die vars geploegde lande roep na die saaier om die beste saad aan hom toe te vertrou! Sodat nuwe lewe daaruit kan voort spruit – sodat daar ‘n oes en voedsel; en Vreugde kan wees! ‘n Saaier het tog geen rede om te huil – of hoe?
Maar, wat van die saaier van Psalm 126 – hy sou tog geen rede gehad het om te huil nie? Want hy was nou die dag nog een van die gevangenis in die Babilonië, en nou is hy bevry saam met al sy ander volksgenote!
Sign up for free class
It’s easy and free!