Baie mense ervaar soms hoe…. verhoudings eindig, aansoeke afgekeur word, siekte wat nie weggaan nie……; Sommige pogings wat so goed gelyk het vir absolute sukses in jou lewe, wat ewe skielik misluk... Miskien het jy dit gevoel toe iemand anders vir die promosie gekies is, jou aanbod nie vir die huis aanvaar is nie, jou …

Baie mense ervaar soms hoe…. verhoudings eindig, aansoeke afgekeur word, siekte wat nie weggaan nie……; Sommige pogings wat so goed gelyk het vir absolute sukses in jou lewe, wat ewe skielik misluk… Miskien het jy dit gevoel toe iemand anders vir die promosie gekies is, jou aanbod nie vir die huis aanvaar is nie, jou kind nie goedgekeur is vir die beurs nie, die besigheidstransaksie deur die mat geval het, —- en jy voel dalk daai celebration tydperk (waar die oorwinnings begin deurkom) is nie om die draai nie….en dit maak jou waarskynlik angstig en mismoedig…

Ai…en die implikasies van vorige teleurstellings kan dan ook nog swaar op die “hier en die nou” druk, en die moontlikheid van toekomstige teleurstellings….. sit dalk as ‘n konstante bedreiging op die horison. Maar hey! Tog saam met elke teleurstelling kom beloftes van God wat sterk genoeg is om ons deur te dra, om ons te troos en ons oë na Hom te lig.

Romeine 5:3-5 ‘Al kry ons nou baie swaar, vat dit glad nie ons blydskap weg nie. Allesbehalwe. Ons weet mos dat swaarkry ons vorm en slyp om nog meer op God te vertrou. En wanneer ons onverskrokke op God vertrou, help dit ons om ’n sterk Christelike karakter te vorm.

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *