Het jy dalk al ooit iets in jou lewe gedoen waaroor jy regtig skaam voel? Vir baie mense word juis daardie “iets” hulle grootste “ongesondste” dryfkrag van hulle hele bestaan. Christus het gekom om jou heeltemal gesond te maak en vry te maak van die “Skande” wat dit in jou lewe gebring het. Moet dit …
Het jy dalk al ooit iets in jou lewe gedoen waaroor jy regtig skaam voel? Vir baie mense word juis daardie “iets” hulle grootste “ongesondste” dryfkrag van hulle hele bestaan. Christus het gekom om jou heeltemal gesond te maak en vry te maak van die “Skande” wat dit in jou lewe gebring het. Moet dit nie misloop nie, die Woord kan jou hele lewe verander!
Sign up for free class
It’s easy and free!