Hoe lyk jou Geestelike uithouvermoë? Hou jy steeds aan “om die regte ding te doen?” Is die Here steeds die belangrikste in jou lewe? Onthou: “You can’t pour from an empty cup” en dit is waar… as jy “down and out” is, as jou beker leeg is, is jy eintlik nie in die posisie om …

Hoe lyk jou Geestelike uithouvermoë? Hou jy steeds aan “om die regte ding te doen?” Is die Here steeds die belangrikste in jou lewe? Onthou: “You can’t pour from an empty cup” en dit is waar… as jy “down and out” is, as jou beker leeg is, is jy eintlik nie in die posisie om enige iemand anders te kan help nie. Of jy gaan probeer, maar jy gaan jouself dalk heeltemal uitbrand in die proses. Daarom moet ons vir God vra om ons bekers te vul en ons by plekke en mense uit te bring wat dit sal help gebeur; en dan van daar af te lewe en te beweeg om Sy Koninkryk (effektief) te bou…!

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *