Hou jy van verrassings? Of nie! Sommige mense glo dis bloot ‘goeie maniere’ om iemand in te lig op ‘n verrassing wat kom – sodat hulle voorbereid kan wees; Ek dink God hou baie van verrassings, bloot omdat Hy so verbind daaraan is om jou aandag te trek! God wil graag JOU aandag trek!