Alles kan in één oomblik VERANDER. Jou omstandighede, jou wêreld, jou sekerhede… enige iets. Maar die grootste verandering is nie wat rondom jou gebeur nie, dit is wat binne-in jou gebeur. Jesus roep ons nie net om kerk toe te gaan en ’n bietjie meer te doen nie. Hy roep ons na ’n werklike verhouding …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Alles kan in één oomblik VERANDER. Jou omstandighede, jou wêreld, jou sekerhede… enige iets. Maar die grootste verandering is nie wat rondom jou gebeur nie, dit is wat binne-in jou gebeur. Jesus roep ons nie net om kerk toe te gaan en ’n bietjie meer te doen nie. Hy roep ons na ’n werklike verhouding met Hom. ’n Lewe wat verander omdat Hy in ons woon. Van lou na lewend. Van gemaklik na oorgegee. Van ‘ek weet van Jesus’ na ‘ek ken Hom.’ Die vraag is: Laat jy toe dat Jesus jóú verander?