Is jy gereed om die nuwe kwartaal aan te vat! Ek bedoel letterlik – Aan te vat! Ek weet nie van jou nie, maar soms voel dit of die lewe jou dalk so bietjie boelie ... en die stres hoop net op, alles bo-op mekaar... jy ken mos van: It never rains but it pours...? …

Is jy gereed om die nuwe kwartaal aan te vat! Ek bedoel letterlik – Aan te vat! Ek weet nie van jou nie, maar soms voel dit of die lewe jou dalk so bietjie boelie … en die stres hoop net op, alles bo-op mekaar… jy ken mos van: It never rains but it pours…? En dan – een goeie dag trek jy die streep, want jy is moeg en klaar daarmee om rondgestoot te word. Dalk is daar ‘n paar van julle wat al gevoel het jy wil opstaan, want dit is tyd vir jou om terug te veg, daar is ‘n stryd om te stry en om te wen. As jy al enige van hierdie ervarings beleef het, moet jy ernstig probeer om nie Sondag se boodskap mis te loop nie. Ons gaan ernstig raak. En manne, -ek dink daar gaan nogals méér direk met ons gepraat word. Vir geen oomblik sal ek die vroue agterlaat nie, maar ek is net meer gemaklik in die konteks van VEGTERS en KRYGERS direk met die manne te praat! (mamma, sorg dat pappa Sondag saamkom) Alhoewel die inhoud vir my baie intens is, en vir my nagte wakker gehou het, glo ek dat die Here dit sterk op my hart kom druk het, JUIS VIR ‘N TYD SOOS NOU!

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *