Soms kan ons op die vreemdste plekke en tye... insluimer. Dit gebeur onbewustelik, wanneer daardie moegheid jou onverwags oorweldig, en voor jy jou kry, sit jy oopmond en slaap. Is daar ‘n moontlikheid dat jy dalk so bietjie Geestelik ingesluimer het? Nie doelbewus nie, maar dit het dalk gebeur. Hoe kan ons weet – is …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Soms kan ons op die vreemdste plekke en tye… insluimer. Dit gebeur onbewustelik, wanneer daardie moegheid jou onverwags oorweldig, en voor jy jou kry, sit jy oopmond en slaap. Is daar ‘n moontlikheid dat jy dalk so bietjie Geestelik ingesluimer het? Nie doelbewus nie, maar dit het dalk gebeur. Hoe kan ons weet – is daar tekens om voor uit te kyk. Hoe kan ons sekermaak dat ons ‘wakker is’ vir wat God ons voor geroep het. Doen moeite om Sondag se Woord te kom luister. Terwyl ons saam aan hierdie gedagte uit die Woord gewerk het, het dit my hart aangegryp, en het ek self gevra dat God se Gees my tog in hierdie dae sal wakker-skud, as dit moet.

Ander Preke: