Ons wêreld sê mense is mos basies goed… maar, as ons eerlik kyk, sien ons ’n ander prentjie. Een van gebrokenheid, sonde en innerlike stryd. Selfs wanneer ons weet wat reg is, kry ons dit nie altyd reg nie. Romeine 5:12 herinner ons dat sonde het deur één mens gekom… maar die goeie nuus is …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Ons wêreld sê mense is mos basies goed… maar, as ons eerlik kyk, sien ons ’n ander prentjie. Een van gebrokenheid, sonde en innerlike stryd. Selfs wanneer ons weet wat reg is, kry ons dit nie altyd reg nie. Romeine 5:12 herinner ons dat sonde het deur één mens gekom… maar die goeie nuus is — redding het ook deur één mens gekom.