Leef ons in ‘n tyd van Vrees? Daar is soveel dinge wat rondom ons gebeur, en dalk selfs mét ons gebeur. Dit maak sin dat ‘vrees’ ‘n gebruikswoord word. Maar, die Here het sterk op my hart kom druk om Sondag hieroor te deel, uit die Woord. Die vrees van God is waarskynlik die teenmiddel …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Leef ons in ‘n tyd van Vrees? Daar is soveel dinge wat rondom ons gebeur, en dalk selfs mét ons gebeur. Dit maak sin dat ‘vrees’ ‘n gebruikswoord word. Maar, die Here het sterk op my hart kom druk om Sondag hieroor te deel, uit die Woord. Die vrees van God is waarskynlik die teenmiddel vir die vrees van mense en dinge. Wow! Is dit so eenvoudig: Vrees God en al die ander vrese sal wegval? As jy hierdie gaan snap, kan jou hele lewe radikaal verander. ‘In die vrees van die Here lê ‘n sterk sekerheid, ook vir sy kinders sal daar ‘n toevlug wees. Die vrees van die Here is ‘n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.’ Spreuke 14:26-27