WAT AS GOD IETS VIR JOU WIL GEE? Nie nog 'n taak nie; Nie nog 'n verpligting nie, maar 'n Gawe. Toe mense op Pinksterdag die waarheid hoor, het hulle gevra: "Wat moet ons doen?" Hierdie Sondag ontdek ons waarom daardie vraag steeds relevant is – en waarom God se antwoord oor die Gees se …
WAT AS GOD IETS VIR JOU WIL GEE? Nie nog ‘n taak nie; Nie nog ‘n verpligting nie, maar ‘n Gawe. Toe mense op Pinksterdag die waarheid hoor, het hulle gevra: “Wat moet ons doen?” Hierdie Sondag ontdek ons waarom daardie vraag steeds relevant is – en waarom God se antwoord oor die Gees se werking in ons lewens, dalk anders is as wat jy verwag.







