Daar is 'n vreemde "argument" om die tafel... Jesus staan eenkant en kyk oor die vertrek; oor die tafel met al Sy dissipels daar by Hom. Dis Sy laaste ure ....maar wat sien Hy? HY SIEN TROTSE HARTE EN VUIL VOETE! 'Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en 'n handdoek …

Daar is ‘n vreemde “argument” om die tafel… Jesus staan eenkant en kyk oor die vertrek; oor die tafel met al Sy dissipels daar by Hom. Dis Sy laaste ure ….maar wat sien Hy? HY SIEN TROTSE HARTE EN VUIL VOETE! ‘Toe het Hy van die tafel af opgestaan, sy bokleed uitgetrek en ‘n handdoek gevat en om Hom vasgemaak. Daarna het Hy water in ‘n wasskottel gegooi en begin om sy dissipels se voete te was en dit dan af te droog met die handdoek wat Hy omgehad het.’ JOHANNES 13:4-5 Wat is dit wat die Seun van die Allerhoogste God in beweging bring om tot hierdie vreemde aksie oor te gaan. En waarom maak hierdie laaste “les” van Jesus so ongelooflik saak vir elkeen van ons?

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *