Dalk kan jy saam met my uitroep: “Tot hier toe...” Het die Here ons gedra; Het die Here gesorg; Het die Here ons gelei; Het Hy voorsien...! Of kreun jy dalk eerder onder die halt-uitroep van: “Tot hier toe en nie verder nie” Kom word Sondag bemoedig en aangemoedig om saam te kan getuig oor …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Dalk kan jy saam met my uitroep: “Tot hier toe…” Het die Here ons gedra; Het die Here gesorg; Het die Here ons gelei; Het Hy voorsien…! Of kreun jy dalk eerder onder die halt-uitroep van: “Tot hier toe en nie verder nie” Kom word Sondag bemoedig en aangemoedig om saam te kan getuig oor die Goedheid en Guns van God, te midde van groot uitdagings.