https://youtu.be/AK3Hw6IRmcI Te Besig? ‭‭ LUKAS‬ ‭10:38-42‬ ‭AFR53‬‬ “EN op hulle reis het Hy in 'n sekere dorp gekom, en 'n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang. En sy het 'n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na Sy woord …

https://youtu.be/AK3Hw6IRmcI

Te Besig?
‭‭

LUKAS‬ ‭10:38-42‬ ‭AFR53‬‬ “EN op hulle reis het Hy in ‘n sekere dorp gekom, en ‘n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang. En sy het ‘n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na Sy woord geluister. Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help. Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha, Martha, jy is besorg en verontrus oor baie dinge; maar een ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.”‬‬‬‬

“Martha, Martha…. Jy is besorg en verontrus oor baie dinge… maar een ding is nodig… en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.”

Ps 27:4 “Een ding het ek van die Here begeer en dit sal ek soek: Dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die Here…., om die lieflikheid van die Here te aanskou en te ondersoek in Sy tempel.

Te Besig?!

Joh 9:25 Een ding weet ek… “dat ek blind was en nou kan ek sien.”

Fil 3:14 “Maar een ding …. ek vergeet die dinge wat agter is en strek my uit na wat voor is, en jaag na die doel om die prys te kry van die hoë roeping van God in Christus Jesus”

God het behae in ‘n lewe wat deur net een ding beheers word.

“Lasarus Kom uit!”

“Martha Martha kom uit!”

Ps 23 “Die Here is my Herder, niks sal my ontbreek nie”

Efesiërs 5:15-16 “Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in ’n goddelose tyd.”

Te Besig?

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *