Preke

Mens vergeet soms vanwaar jy af kom, waarvoor jy al in die verlede gebid het en al die kere wat die Here al deurgekom het (op Sy manier) en; Dat daar soveel genade al op jou lewenspad was tot hier. Dalk ʼn werk wat jy gekry het? Dalk in besigheid! Dalk met die liefde of…

READ MORE