"Ek is 'n mislukking in my geloofslewe.” “Die enigste vrug wat ek dra, is vrees." "Volmaakte vrede....? Ek voel soos 'n volmaakte gemors." Wat kan ek doen....... om beter te vaar op my lewensreis?

bid, groei, en leef

Deel die preek:

“Ek is ‘n mislukking in my geloofslewe.” “Die enigste vrug wat ek dra, is vrees.” “Volmaakte vrede….? Ek voel soos ‘n volmaakte gemors.” Wat kan ek doen……. om beter te vaar op my lewensreis?