Is daar ‘n manier om MYSELF in die Here te versterk, veral wanneer ek dalk op my laagste voel? Is daar ‘n manier om my leefwêreld van negatief na positief te draai? Dawid gaan ons op tientalle plekke goeie raad gee, en die moontlikhede wys. Moenie Sondag misloop nie, veral as jy besef jy het …
Is daar ‘n manier om MYSELF in die Here te versterk, veral wanneer ek dalk op my laagste voel? Is daar ‘n manier om my leefwêreld van negatief na positief te draai? Dawid gaan ons op tientalle plekke goeie raad gee, en die moontlikhede wys. Moenie Sondag misloop nie, veral as jy besef jy het bemoediging nodig.







