Hierdie Sondag bedien ek uit die Woord oor GELOOF! In my stil word uit Mattheus 14 (Jesus loop op die water) het ek opnuut tot die besef gekom, ek mag dalk GELOOF so effe verwar met vrede, en kalmte, en gemak en veiligheid... terwyl dit inderdaad eerder WAAGMOED en RISIKO behels. Sondag se Woord sal …
Hierdie Sondag bedien ek uit die Woord oor GELOOF! In my stil word uit Mattheus 14 (Jesus loop op die water) het ek opnuut tot die besef gekom, ek mag dalk GELOOF so effe verwar met vrede, en kalmte, en gemak en veiligheid… terwyl dit inderdaad eerder WAAGMOED en RISIKO behels. Sondag se Woord sal jou beslis uitdaag, maar jou ook help om die volgende GELOOFSTREE te gee.







