Het jy al jou HOOP op iets gesit, in iets gesit – en dan val alles uitmekaar. Dit gebeur nie! Dit werk nie uit nie... en jy verval in ‘n toestand – diep teleurgesteld... Dis die paadjie wat loop na Emmaus – en die wonderlike nuus wat JUIS op hierdie hopelose pad kan gebeur. Moenie …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Het jy al jou HOOP op iets gesit, in iets gesit – en dan val alles uitmekaar. Dit gebeur nie! Dit werk nie uit nie… en jy verval in ‘n toestand – diep teleurgesteld… Dis die paadjie wat loop na Emmaus – en die wonderlike nuus wat JUIS op hierdie hopelose pad kan gebeur. Moenie ons Opstandingsdiens misloop nie, wanneer Hugo oor hierdie onderwerp bedien.