Ons ‘kerk’-agtergrond en ervarings het in die meeste van ons, die ‘Normaal-’ prentjie en verstaan van ons PINKSTER-belewenis geword. Maar, wat beteken Pinkster regtig? Is dit nie dalk meer as die uitdrukking en die ervarings en belewenisse wat ons binne die kerk meegemaak nie? Het God nie juis Sy Gees gegee om ons toe te …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Ons ‘kerk’-agtergrond en ervarings het in die meeste van ons, die ‘Normaal-’ prentjie en verstaan van ons PINKSTER-belewenis geword. Maar, wat beteken Pinkster regtig? Is dit nie dalk meer as die uitdrukking en die ervarings en belewenisse wat ons binne die kerk meegemaak nie? Het God nie juis Sy Gees gegee om ons toe te rus en uit te stuur? Wat vra Pinkster van my en jou? Wat vra die Heilige Gees van my en jou? Moenie hierdie Sondag misloop….. Pinkster is ‘n verklaring dat die kerk lewe, dat die Heilige Gees steeds beweeg en harte aanraak en dat die wêreld nog getransformeer kan word deur Geesvervulde gelowiges wat dit waag om te glo, praat en handel.

Ander Preke: