Ons "Onder Konstruksie-reeks" tref waar dit saakmaak. Laas Sondag was reeds deel II, Oorhaastige Konstruksie, en saam met 'n kooroptrede van Hoërskool Bellville was dit 'n wonderlike fees geleentheid. Doen moeite om die res van die reeks te volg, elke Sondag gaan daar 'n persoonlike GETUIENIS gelewer word, van iemand wat deur 'n "konstruksie-proses' moes …
Ons “Onder Konstruksie-reeks” tref waar dit saakmaak. Laas Sondag was reeds deel II, Oorhaastige Konstruksie, en saam met ‘n kooroptrede van Hoërskool Bellville was dit ‘n wonderlike fees geleentheid. Doen moeite om die res van die reeks te volg, elke Sondag gaan daar ‘n persoonlike GETUIENIS gelewer word, van iemand wat deur ‘n “konstruksie-proses’ moes werk, of steeds werk.







