O VROU, GROOT IS JOU GELOOF! Dis ‘n aangrypende verhaal uit die mond van ‘n vrou wie se naam ons nie eers ken nie! Sy is in die Nuwe Testament bloot ‘n randfiguur. Johannes en Lukas sit nie eers haar foto in hulle albums nie, ons hoor slegs van haar by Mattheus en Markus. Sy …
O VROU, GROOT IS JOU GELOOF! Dis ‘n aangrypende verhaal uit die mond van ‘n vrou wie se naam ons nie eers ken nie! Sy is in die Nuwe Testament bloot ‘n randfiguur. Johannes en Lukas sit nie eers haar foto in hulle albums nie, ons hoor slegs van haar by Mattheus en Markus. Sy was ‘n heidense vrou; sy is nie van ons kerk se mense nie… En TOG bring sy ‘n ongelooflike boodskap van onverskrokke, onwrikbare GELOOF.
Sign up for free class
It’s easy and free!