Die boodskap wat ek bring kom uit die Evangelie van Lukas, in hoofstuk 7. “En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer vir haar gevoel en vir haar gesê: Moenie ween nie! En Hy het nader gegaan en die baar aangeraak.” As jy ‘n aanraking van die Here nodig het vir die jaar …

Die boodskap wat ek bring kom uit die Evangelie van Lukas, in hoofstuk 7. “En toe die Here haar sien, het Hy innig jammer vir haar gevoel en vir haar gesê: Moenie ween nie! En Hy het nader gegaan en die baar aangeraak.” As jy ‘n aanraking van die Here nodig het vir die jaar wat voorlê – luister gerus hierna en deel dit ook met ander. Sien jou weer Sondag 14 Januarie 2024 by Harmonie Gemeente, Hoërskool Bellville wanneer ons dienste weer hervat.

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *