NEE!
Hugo Weich bring beslis een van sy “kortste tema”preke ooit: NEE! Daar is een ding wat ek van jou weet; en met geen twyfel in my hart van jou kan sê; en ek deel dit Sondag, kom luister gerus. Dan is daar ook ‘n groot les wat ek geleer het; van ons geestelike aartsvyand…; As “hy” jou nie kan vernietig nie, sal hy ten minste sy beste doen om jou AANDAG af te lei van wat regtig belangrik is! Dis waar “NEE” moet gebeur.