Vreugde is ’n aansteeklike ding! Het jy al gewonder hoe lank kan mens aanmekaar glimlag? Daar is ’n Guinness World rekord van 10 ure en 5 min, vir die persoon wat die langste aanmekaar kon glimlag. Maar VREUGDE is baie dieper as dit! Wat sê die Woord alles oor hierdie dieper BLYDSKAP? Filippense 4:4 sê: …
Vreugde is ’n aansteeklike ding! Het jy al gewonder hoe lank kan mens aanmekaar glimlag? Daar is ’n Guinness World rekord van 10 ure en 5 min, vir die persoon wat die langste aanmekaar kon glimlag. Maar VREUGDE is baie dieper as dit! Wat sê die Woord alles oor hierdie dieper BLYDSKAP? Filippense 4:4 sê: “Wees altyd bly IN die Here! Ek herhaal: Wees bly!” Vreugde is ’n gawe wat van God af kom. En so belangrik om te onthou: “Joy is not the absence of suffering. It is the presence of God.” Robert Schuller Vreugde is ’n keuse en nie ’n gevoel nie. Ons moet dus daagliks kies om gelukkig te wees. Hoe doen ons dit te midde van ’n donker situasie?
Sign up for free class
It’s easy and free!