Daar is oomblikke wanneer woorde alleen nie genoeg is nie... Dan gebruik God musiek. Ons nooi jou uit na 'n geleentheid waar Woord & Sang saamvloei om God te verheerlik en mense se harte aan te raak.
Daar is oomblikke wanneer woorde alleen nie genoeg is nie… Dan gebruik God musiek. Ons nooi jou uit na ‘n geleentheid waar Woord & Sang saamvloei om God te verheerlik en mense se harte aan te raak.







