My pyn in perspektief!

Pyn kom in verskillende vorms en ongemak in baie maniere. Hoe ons reageer op sulke situasies kan ‘n groot impak maak in die wêreld rondom ons. Hierdie Sondag gesels Erastus Beukes oor “Perspektief in pyn” – Hoe kan ons so ‘n situasie benader dat God verheerlik word en Sy Koninkryk groei. Is my omstandighede ‘n teken van God se liefde vir my?

Related Posts