Sondag praat ons oor iets wat ons almal vanselfsprekend aanvaar… MÔRE. Ons maak planne, stel dinge uit en sê maklik: “Môre sal ek…” Maar die waarheid is, niemand van ons het ’n waarborg vir môre nie. Wat as God se wil vir jou lewe MINDER gaan oor “Hoe om die perfekte toekoms uit te figure”, …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Sondag praat ons oor iets wat ons almal vanselfsprekend aanvaar… MÔRE. Ons maak planne, stel dinge uit en sê maklik: “Môre sal ek…” Maar die waarheid is, niemand van ons het ’n waarborg vir môre nie. Wat as God se wil vir jou lewe MINDER gaan oor “Hoe om die perfekte toekoms uit te figure”, en MEER oor “Wie jy vandag is? Kom luister hierdie Sondag wanneer ons ontdek hoe om God se wil vir jou lewe te verstaan. Nie net vir môre nie, maar vir vandag. Dit kan jou perspektief op jou hele lewe verander.