Kyk maar self in jou nuwe somertuin - die plante lyk waarskynlik mooi – die bome lyk goed en groot, die struike is vet en gesond en alles groei behoorlik die hele plek vol! Gelukkige het ons NIKS snoeiwerk gedoen nie – ons hou van die oorvol, oorgroot oerwoud nes dit is...? Dalk lê die …
Kyk maar self in jou nuwe somertuin – die plante lyk waarskynlik mooi – die bome lyk goed en groot, die struike is vet en gesond en alles groei behoorlik die hele plek vol! Gelukkige het ons NIKS snoeiwerk gedoen nie – ons hou van die oorvol, oorgroot oerwoud nes dit is…?
Dalk lê die gevaar juis daarin dat ons selfs in ons eie lewens, die korttermyn gemak (sonder pyn)- bo langtermyn voordele kies. Dalk moes ons maar liewer snoeiwerk gedoen het!
Sign up for free class
It’s easy and free!