Maart Gebedsreeks – Deel 3
Deel 3 van ons Gebedsreeks en jy moet probeer om dit nie mis te loop nie! Luister as ons nog wonderlike waarhede oor ‘n goeie Gebedsgewoonte uit die Woord ontdek. GEBED is dieselfde as om asem te haal. Dit is makliker om dit te doen …as wat dit is om nie te doen nie. Ons is so opgewonde oor die reeks van Gebed – en het reeds ‘n klomp getuienisse gehoor van “Gebed wat gebeur het” en die wonderwerke wat God gedoen het!