Eerskomende Sondag bedien Danie oor die tema: Liefde is 'n werkwoord - En hy deel 9-lesse wat hy prakties geleer en beleef het, oor "Hoe om lief te hê" - en natuurlik alles waarhede uit die Woord. Kom vier die wonderlike LIEFDE van ons Hemelse Vader saam met ons.
Eerskomende Sondag bedien Danie oor die tema: Liefde is ‘n werkwoord – En hy deel 9-lesse wat hy prakties geleer en beleef het, oor “Hoe om lief te hê” – en natuurlik alles waarhede uit die Woord. Kom vier die wonderlike LIEFDE van ons Hemelse Vader saam met ons.







