Hoor gou die volgende stelling: "Die Here ontmoet jou op die vlak van jou verwagting". So, wat verwag jy van die Here? Hoeveel vertroue is jy bereid om regtig in die Here se hande te sit? En dan 'n belangrike vraag: Glo jy regtig dat God vandag nog bonatuurlike wonderwerke kan doen? Dalk staan jy …
Hoor gou die volgende stelling: “Die Here ontmoet jou op die vlak van jou verwagting”. So, wat verwag jy van die Here? Hoeveel vertroue is jy bereid om regtig in die Here se hande te sit? En dan ‘n belangrike vraag: Glo jy regtig dat God vandag nog bonatuurlike wonderwerke kan doen? Dalk staan jy voor ‘n groot besluit in jou lewe, of dalk is jy werkloos, of moedeloos oor jou lewens situasie, of dalk werk dinge net nie vir jou uit nie. Dalk het jy regtig net nie meer ‘n verwagting nie…. Dan maak ek weer die stelling: “Die Here ontmoet jou op die vlak van jou verwagting”. Sondag deel ek ‘n profetiese woord uit die boek AMOS. Dalk is dit presies wat jy moet hoor!
Sign up for free class
It’s easy and free!