Soms eindig ons in ‘n ongemaklike vallei van totale onsekerheid en verwarring. Op sigwaarde kan NIKS ons daaruit red of help nie. Het jy al ooit so gevoel oor die lewe, of oor jou omstandighede? Sondag deel ek juis hieroor, oor wat GOD met jou kan doen JUIS in daardie vallei.