Sondag begin ons met 'n baie opwindende Reeks - van Hemelvaart en die Heilige Gees… Ons gaan nie praat oor wat ons 'dink ons weet' van die Gees nie, maar ons gaan terug na die WOORD, en diep denkend werk deur presies wat JESUS gesê het oor die Gees van God - en daardie effek …
Sondag begin ons met ‘n baie opwindende Reeks – van Hemelvaart en die Heilige Gees… Ons gaan nie praat oor wat ons ‘dink ons weet’ van die Gees nie, maar ons gaan terug na die WOORD, en diep denkend werk deur presies wat JESUS gesê het oor die Gees van God – en daardie effek wat dit op ons lewens kan hê. Kom met groot afwagting vir ‘n vars aanraking en bewuswording van God se Gees in ons lewens.







