ns almal is werke in proses — stukkend op plekke, bouwerk op ander. Maar jy moet besluit: Gaan jy deel wees van dit wat God besig is om te bou in jou lewe? Hierdie SONDAG skop ons af met ’n kragtige reeks: "Onder konstruksie –jy is deel van die plan!" Of jy nou op jou …
ns almal is werke in proses — stukkend op plekke, bouwerk op ander. Maar jy moet besluit: Gaan jy deel wees van dit wat God besig is om te bou in jou lewe? Hierdie SONDAG skop ons af met ’n kragtige reeks: “Onder konstruksie –jy is deel van die plan!” Of jy nou op jou sterkste of op jou broosste is, hierdie reeks is vir JOU. Moenie dit misloop nie. Dis tyd om weer in lyn te kom met wat God in jou hart wil doen!







