Wat as God nie net langs jou wil stap nie… maar IN jou wil woon? Pinkster Sondag ontdek ons weer die ongelooflike waarheid van Handelinge 1:8: “Julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom.” Nie krag vir “super-gelowiges” nie, maar vir gewone, moeg, bang, gebroke mense soos ons. Mense wat soms voel …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Wat as God nie net langs jou wil stap nie… maar IN jou wil woon? Pinkster Sondag ontdek ons weer die ongelooflike waarheid van Handelinge 1:8: “Julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom.” Nie krag vir “super-gelowiges” nie, maar vir gewone, moeg, bang, gebroke mense soos ons. Mense wat soms voel hulle het nie meer genoeg krag om aan te hou nie. Maar Pinkster herinner ons: Die Gees van die Lewende God woon in jou. En wanneer Hy in jou leef, begin iets verander: jou hart, jou karakter, jou lewe… en uiteindelik sien ander dit ook. Kom beleef ’n boodskap vol hoop, waarheid en die krag van God se teenwoordigheid. “Julle sal krag ontvang!”