Wanneer die mooi van die lewe onverwags vervaag; emosioneel, finansieel, geestelik, hoe ook al, is dit dikwels nie die einde nie, maar die plek waar God begin werk. Ons gaan hierdie karakter van God herontdek in die OT boek van Konings, waar konings en leërmagte desperaat en sonder antwoorde was. Kom hoor Sondag hoe jou …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Wanneer die mooi van die lewe onverwags vervaag; emosioneel, finansieel, geestelik, hoe ook al, is dit dikwels nie die einde nie, maar die plek waar God begin werk. Ons gaan hierdie karakter van God herontdek in die OT boek van Konings, waar konings en leërmagte desperaat en sonder antwoorde was. Kom hoor Sondag hoe jou grootste behoefte ’n gawe word – wanneer dit jou dryf om op God te vertrou. En… dat God soms WAG vir jou geloof-aksie voordat Hy die wonderwerk stuur. God werk nie altyd soos jy verwag nie, maar Hy werk. Hou aan aanbid. Hou aan glo. Hou aan vertrou.