Ons nuwe reeks: “Jesus die Wonderwerker” – skop af, saam met die Hartklop kids en Jeug se splinternuwe curriculum, Jesus se Wonderwerke. Jy wil nie die groot afskop misloop nie. Sondag doen praat ons oor Jesus se eerste Wonderwerk: Water in Wyn. Jesus begin as’t ware Sy openbare bediening met hierdie “vreemde wonderwerk” – Water …

Ons nuwe reeks: “Jesus die Wonderwerker” – skop af, saam met die Hartklop kids en Jeug se splinternuwe curriculum, Jesus se Wonderwerke. Jy wil nie die groot afskop misloop nie. Sondag doen praat ons oor Jesus se eerste Wonderwerk: Water in Wyn. Jesus begin as’t ware Sy openbare bediening met hierdie “vreemde wonderwerk” – Water in Wyn. Kom hoor iets meer, dalk iets anders, oor wat by hierdie indrukwekkende bruilof gebeur het.

Sign up for free class

It’s easy and free!

admin

admin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *