Ek dink “die meeste van ons” hou van wen! Paulus is baie duidelik daaroor in 1 KORINTIËRS 9:24 'Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys. Hardloop só dat julle die prys sal ontvang.' Hy sê ongetwyfeld: RUN TO WIN! Maar waarom voel dit te gereeld in hierdie lewe …

bid, groei, en leef

Deel die preek:

Ek dink “die meeste van ons” hou van wen! Paulus is baie duidelik daaroor in 1 KORINTIËRS 9:24 ‘Onthou, daar hardloop baie atlete op die baan, maar net een ontvang die prys. Hardloop só dat julle die prys sal ontvang.’ Hy sê ongetwyfeld: RUN TO WIN! Maar waarom voel dit te gereeld in hierdie lewe of ons NIE WEN NIE? “Jy PROBEER dan al vir so lank!” Hoor gou hier – OEFEN, in plaas van PROBEER, is ‘n totaal ander ingesteldheid. As jy besef WIE God wil hê jy moet wees, dan PROBEER jy nie om daarby uit te kom nie – jy OEFEN met DOELGERIGTHEID om dit te wees! Ons probeer nie net om GOD SE KINDERS te wees nie – ons BEOEFEN ons in die Godsaligheid om meer en meer soos Jesus te wees! Dis ‘n verandering in die manier hoe ons daaroor dink!