Jy weet waar jy vandaan kom, maar voel dalk verlore oor die plek waar jy nou is. Daardie plek tussen die ou seer en nuwe beloftes… tussen loslaat en aanhou glo. Wat jy beslis nie moet doen in om terug te draai na wat was nie. Daar’s 'n pad vorentoe – en dis ‘n proses …
Jy weet waar jy vandaan kom, maar voel dalk verlore oor die plek waar jy nou is. Daardie plek tussen die ou seer en nuwe beloftes… tussen loslaat en aanhou glo. Wat jy beslis nie moet doen in om terug te draai na wat was nie. Daar’s ‘n pad vorentoe – en dis ‘n proses wat vra dat jy saam Jesus stap. Tree vir tree. Sluit by ons aan, en kom luister hoe God werk in die middel, wanneer jy vasgevang voel.







